Jean Harlow

Jean Harlow
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Harlean Harlow Carpenter
Geboorte (1911-03-03)3 Maart 1911
Sterfte 7 Junie 1937 (op 26)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jean Harlow (3 Maart 1911 – 7 Junie 1937) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Platinum Blonde (1931), Dinner at Eight (1933), China Seas (1935), en Libeled Lady (1936).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search